Psalms 80:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. die loot wat U self geplant het,en oor hierdie seunwat U vir Uself grootgemaak het.

17. Laat dié wat u wingerdstok verbranden aan stukke gekap het,tot niet gaanwanneer U hulle teregwys.

18. Versterk die man aan u regterhand,die mensekindwat U vir Uself grootgemaak het.

Psalms 80