Psalms 78:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. O my volk, luister na my lering.Gee ag op wat ek sê,

2. want ek wil julle onderrigmet ’n psalm.Ek wil julle lesse leer uit die verlede.

3. Wat ons gehoor het en wat ons weet,wat ons voorgeslagte ons vertel het,

Psalms 78