Psalms 74:21-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Moenie dat die verdruktein skande omdraai nie.Laat die behoeftiges en armesu Naam liewer prys.

22. Staan op, o God, en verdedig u saak.Onthou hoe dwase menseU die hele dag beskuldig.

23. Vergeet nie die geraas van u vyande,die lawaai van u teenstanderswat voortdurend opgaan nie.

Psalms 74