Psalms 73:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. So draai sy volk na hulle toe,en neem alles in wat hulle sê.

11. “Besef God wat aangaan?” vra hulle.“Weet die Allerhoogste wat gebeur?”

12. Kyk, so is goddelose mense:altyd sorgvry,besig om rykdom te vermeerder.

13. Het ek dan tevergeefs die kwaad vermy,en my onskuld met ’n eed bevestig?

Psalms 73