Psalms 71:21-24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. U sal my in eer herstelen weereens my vertrooster wees.

22. Dan sal ek U prys met die harp,want U is getrou, o God.Met sang en lier sal ek U loof,o Heilige van Israel.

23. Van vreugde sal ek jubelen u lof besing,want U het my gered.

24. Heeldag vertel ek van u geregtigheid.Dié wat my kwaad wou aandoen,is nou self beskaam en verneder.

Psalms 71