Psalms 68:34-36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. sing tot eer van Homwat deur die oeroue hemel ryterwyl sy magtige stem weerklink.

35. Verkondig God se mag,sy majesteit oor Israel,sy mag oor die wolke.

36. God wek ontsag in sy heiligdom.Hy is die God van Israel.Vir sy volk gee Hy mag en sterkte.Laat God verheerlik word.

Psalms 68