Psalms 68:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. God sal opstaanen sy vyande verstrooi.Laat dié wat Hom haat,voor Hom vlug.

3. Soos wind rook wegblaas,so blaas U hulle weg.Soos was in vuur smelt,só vergaan goddeloses voor God.

4. Maar die vromes sal verheug wees,hulle sal bly wees voor God,hulle sal jubel van vreugde.

Psalms 68