Psalms 65:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. U kroon die jaar met u goeie gawes;in u spore volg daar oorvloed.

13. Die woestyn word ’n weiland,die heuwels is oordekmet vreugde.

14. Die weivelde wemel van kleinvee,en die valleie is oordek met graan.Hulle juig en sing van vreugde!

Psalms 65