Psalms 57:11-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Want u trou is hoër as die hemele,u waarheidreik tot in die wolke.

12. Mag U verhewe weestot bo die hemele, o God,en u heerlikheid erken wordoor die hele aarde.

Psalms 57