Psalms 56:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Wees my genadig, o God.Daar is mense wat my agtervolg.Die hele dag val my vyande my aan.

3. My aanvallers agtervolg my sonder ophou,en baie val my aan, o Allerhoogste.

Psalms 56