Psalms 51:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Wees genadig oor Sion,volgens u goedheid;herbou tog die mure van Jerusalem.

21. Dan sal die voorgeskrewe offers vir U aanneemlik wees,brandoffers, ja, offers wat heeltemal verbrand word.Dan sal hulle weer bulleop u altaar offer.

Psalms 51