Psalms 5:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. O Here,luister tog na my gebed;gee aandag aan my versugting.

3. Luister tog na my geroep om hulp,my Koning en my God,want dis tot U dat ek bid.

4. Here,in die oggendsal U my stem hoor.Soggens bring ek my versoekevol verwagting na U toe.

5. O God, U verdra geen boosheid nie;en sonde vind by U geen tuiste nie.

Psalms 5