4. God self is in haar vestings;Hy is bekend as ’n toevlugsoord.
5. Konings het saamgespan,saam teen die stad opgeruk.
6. Toe hulle die stad sien,was hulle sprakeloosen het verskrik op die vlug geslaan.
7. Angs het hulle aangegryp,soos ’n vroumet geboortepyne;
8. angs soos toe die oostewinddie skepe van Tarsis verwoes het.