Psalms 47:9-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. God regeer oor die nasies,God sit op sy heilige troon.

10. Die heersers van die volkevergader saam met die volkvan die God van Abraham.Die konings van die aardebehoort aan God.Hy is hoog verhewe.

Psalms 47