Psalms 46:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Kom, aanskou die werke van die Here,wat verwoesting bring op die aarde

10. en oorloë beëindig oor die hele aarde.Hy verbreek die boog en vernietig die spies.Die skilde verbrand Hy met vuur.

11. “Wees stil en weet Ek is God!Ek sal vereer word deur die nasies,verhewe wees oor die hele aarde.”

12. Die Here, die Almagtige, is by ons.Ons skuilplek is die God van Jakob. Sela

Psalms 46