Psalms 45:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Met vreugde en gejuigword hulle begeleiwanneer hulle ingaanin die koning se paleis.

17. U seuns sal regeer in die plek van hulle voorvaders.U sal hulle heersers maakoor die hele wêreld.

18. Ek sal u naam bekendmaakdeur die geslagte heen.Daarom sal volke u vir altyd prys.

Psalms 45