Psalms 44:18-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Dit het gebeur hoewel ons U nie vergeet het nie,en nie aan u verbond ontrou was nie.

19. Ons het U nie verlaat nie,en nie van u paaie afgedwaal nie.

20. Maar in die woestynhet U ons verpletter;donkerte en doodhet U oor ons gebring.

21. As ons opgehou hetom ons God te dienof by vreemde godehulp gaan vra het,

Psalms 44