2. Ek het gesê:“Ek sal bedag wees op wat ek doenen nie sondig met wat ek sê nie.Ek sal versigtig wees om nie te praatin die teenwoordigheidvan die goddelose nie.”
3. Maar toe ek daar in stilte bly staanen nie oor goeie dinge kon praat nie,het my ontsteltenis groter geword.
4. Dit het in my begin kook.Terwyl ek nagedink het,het ek kwaad geword,en toe het ek begin praat:
5. “Here, sê my togwanneer is my einde.Wat is die getal van my lewensdae?Laat my besefhoe lank my lewe nog sal wees!