Psalms 38:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. My oortredings het my oorweldigsoos ’n las wat vir my te swaar is.

6. My wonde sweer en stinkweens my eie dwaasheid.

7. Ek is krom en heeltemal geboë.Ek loop die hele dag en treur.

Psalms 38