Psalms 37:37-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

37. Maar kyk na hullewat eerlik en opreg is,want die toekoms van so ’n mensis vol vrede.

38. Maar oortreders word saam vernietig;hulle toekoms sal tot ’n einde kom.

39. Die Here red die regverdiges;Hy is ’n toevlug in moeilike tye.

40. Die Here help hulle,en red hulle van goddelose mense.Hy red hulle,want hulle skuil by Hom.

Psalms 37