Psalms 36:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. In sy blinde verwaandheidsien hy nie sy sondeom dit te haat nie.

4. Alles wat hy sê, is sondig en vals.Hy is nie verstandig nieen doen nie die goeie nie.

5. Hy beplan kwaad wanneer hy gaan lê.Hy kies ’n pad wat nie goed is nieen verwerp nie die kwaad nie.

6. Here, u goedheidis eindeloos soos die heelal;u trou tot by die wolke.

Psalms 36