1. Kla dié aan wat my aankla, Here.Val húlle aan wat vir my aanval.
2. Vat kleinskild en grootskild.Maak gereeden kom tot my redding.
3. Neem u spies en werpspies opteen hulle wat my agtervolg.Laat ek hoor dat U sê:“Ek is jou redding!”
4. Verneder hulle wat my lewe soek,en maak hulle tot skande.Laat hulle wat kwaad teen my beplan,in verwarring omdraai.
5. Laat hulle weessoos kaf voor die windwat die engel van die Herewegblaas.