Psalms 34:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek sal te alle tye die Here loof.Sy lof sal altyd op my lippe wees.

3. Ek sal net in die Here roem.Die nederiges sal dit hooren bly wees.

4. Kom verheerlik die Heresaam met my;laat ons saam sy Naam prys.

Psalms 34