Psalms 33:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Want Hy het gepraat, en dit was daar;Hy het beveel, en dit was so.

10. Die Here verydeldie beraadslaging van die nasiesen dwarsboom die planne van mense.

11. Maar die Here se plannestaan vir altyd vas;sy beplanning geld vir geslag na geslag.

12. Geseënd is die nasiewie se God die Here is,die volk wat Hyvir Homself as sy eiendom gekies het.

Psalms 33