Psalms 33:14-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Vanaf sy woningsien Hy al die bewoners op die aarde.

15. Omdat Hy hulle harte gemaak het,verstaan Hy alles wat hulle doen.

16. ’n Koning word nie gereddeur ’n groot leër nie,ook nie ’n krygsmandeur groot krag nie.

17. Dis valse hoop dat’n oorlogsperd veiligheid verseker,en deur groot krag redding bring.

18. Maar die Here waakoor dié wat Hom dien,oor hulle wat hoopop sy troue liefde

Psalms 33