Psalms 31:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Here, ek kom na U vir beskerming;moenie dat ek beskaamd staan nie.Red my, want U is regverdig.

3. Luister tog na my en red my gou.Wees vir my ’n rots van veiligheid,’n vesting waarheen ek kan vlug.

4. U is my rots en my vesting.Lei my, wees vir my ’n gidster wille van u Naam.

5. Bevry my uit die vangnet wat hulle vir my gestel het,want U is my sterkte.

Psalms 31