Psalms 30:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek sal u lof verkondig, Here,want U het my gered.U het my vyande verhinderom bly te wees oor my.

3. Here my God,ek het na U geroep om hulpen U het my gesond gemaak.

4. Here,U het my gered van die doderyk,U het verhoeddat ek saam met ander wegsak in die graf.

5. Sing tot eer van die Here,julle wat getrou is!Loof sy heilige Naam.

Psalms 30