Psalms 27:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Leer my hoe om te lewe, Here.Lei my op ’n gelyke pad,want my vyande wag my in.

12. Moenie my oorgeein die hande van my vyande nie.Hulle bring vals getuies teen myen hulle blaas geweld aan teen my.

13. Tog is ek daarvan oortuig:Die Here se goedheid sal ek sienhier in die land van die lewendes.

Psalms 27