Psalms 25:15-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Ek kyk altyd op na die Herevir hulp,want Hy sal my voetevan die vangnet bevry.

16. Draai u gesig na myen bewys genade aan my,want ek is alleen en in diep nood.

17. Die kwellinge van my gedagtesword al meer.Verlos my tog uit hierdie ellende!

18. Kyk na my pyne en kwellinge,en vergeef tog al my sondes.

Psalms 25