Psalms 24:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die aarde behoort aan die Here,met alles wat daarop is,die wêreld en alles wat daarop lewe.

2. Die fondamente van die aardehet Hy in die oseane gelê,en dit op die riviere gevestig.

3. Wie mag opklimteen die berg van die Here?Wie mag staan in sy heilige plek?

Psalms 24