Psalms 23:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here is my herder;daar is niks wat my ontbreek nie.

2. Hy laat my lêin groen weivelde;na water waar rus is, lei Hy my.

3. Hy gee my nuwe krag.Hy lei my op die pad van geregtigheidtot eer van sy Naam.

Psalms 23