Psalms 22:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Maar ek is net ’n wurm,en nie ’n man nie;ek word bespot deur die mensdom, verag deur almal om my.

8. Elkeen wat my sien, spot met my.Hulle trek vir my gesigte,skud die kop en sê:

9. “Vertrou op die Here;laat Hý hom dan red!Laat die Here hom verlosas Hy hom dan so liefhet!”

Psalms 22