Psalms 22:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. My God, my God! Waarom het U my verlaat?Waarom bly U so verwanneer ek roep om hulp,so ver wanneer ek tot U sug?

3. Elke dag roep ek na U, my God,maar U antwoord nie;ook elke nag roep ek,maar daar is geen rus vir my nie.

4. Tog is U die Heiligewat woon waar Israel U prys.

5. Ons voorouershet op U vertrou,hulle het U vertrou,en U het hulle gered.

Psalms 22