Psalms 20:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Nou weet ek: die Here redsy gesalfde koning.Vanuit sy heilige hemelverhoor Hy homen red hom deur sy groot mag.

8. Sommige volke vertrou op strydwaens en perde,maar ons vertrouop die Naam van die Hereons God.

9. Daardie volke sal val en ineenstort,maar ons sal opstaan en regop staan.

Psalms 20