Psalms 18:50-51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

50. Daarom, Here, sal ek U prysvoor die nasies.Tot eer van u Naamsal ek ’n loflied sing!

51. U gee groot oorwinningsaan u koning;aan u gesalfde is U getrou,aan Dawid en sy nageslag vir altyd!

Psalms 18