Psalms 15:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, wie mag dit waag omin u teenwoordigheid te kom?Wie mag woon op u heilige berg?

2. Hy wat onberispelik leween doen wat reg is,met ’n opregte hartdie waarheid praat;

Psalms 15