Psalms 149:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Loof die Here!Sing vir die Here’n nuwe lied.Sing sy lof in die vergaderingvan sy getroue dienaars.

2. Laat Israel hom verheug in sy Skepper,laat die inwoners van Sionjubel oor hulle Koning.

Psalms 149