Psalms 145:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Genadig en barmhartig is die Here,stadig om kwaad te word,en ryk in liefde.

9. Die Here is goed vir almal,en barmhartig oor sy hele skepping.

10. Alles wat U geskep het, loof U, Here,en u getroue dienaars prys U!

11. Hulle vertel van die prag van u koninkryk;hulle maak u groot mag bekend.

Psalms 145