Psalms 143:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Moenie ’n regsgedingteen u dienaar begin nie,want niemand wat lewe,is voor U onskuldig nie.

3. My vyand agtervolg my,vertrap my teen die grond,hy laat my in duisternis lewesoos dié wat lankal dood is.

4. Ek het moed verloor;ek is stomgeslaan.

5. Ek dink aan die dae, lank gelede.Ek peins oor al u dade,ek oordink die werke van u hande.

Psalms 143