Psalms 142:7-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Luister na my hulpgeroep,want ek is terneergedruk.Red my van dié wat my vervolg,want hulle is te sterk vir my