Psalms 140:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Ek het vir die Here gesê:U is my God!Luister tog, Here, na my gebed om genade!

8. Oppermagtige Here, my sterke redder,U bewaar myop die dag van die veldslag.

9. Here, moenie toegeeaan begeertes van bose mense nie.Moenie toelaat dat hulle plannesuksesvol is nie. Sela

Psalms 140