Psalms 140:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Moenie toelaat dat lasteraarshulle in ons land vestig nie.Laat mense van geweldkeer op keer met rampe getref word.

13. Maar ek weet die Here behartig die regsaakvan die hulpelosesen die regte van die armes.

14. Die regverdiges sal u Naam prys,en in u teenwoordigheidsal die opregtes lewe.

Psalms 140