Psalms 14:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Angs pak hulle beet,want God is met hullewat Hom gehoorsaam.

6. Die planne teen die hulpelosessal verydel word,want die Heresal sy volk beskerm.

7. Mag daar vir Israelredding kom uit Sion!Wanneer die Heresy volk herstel,sal Jakob juig, sal Israel bly wees.

Psalms 14