Psalms 137:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Onthou tog die Edomiete, Here,en wat hulle gedoen hettoe Jerusalem ingeneem is.Hulle het geskreeu: “Slaan plat! Slaan plattot op die fondamente!”

8. Babel, jy is gedoem tot verwoesting.Geseënd is die een wat jou vergeldvir wat jy aan ons gedoen het.

9. Geseënd is hý wat jou babatjies neemen hulle teen ’n klip verpletter!

Psalms 137