1. By die riviere van Babelhet ons gesit en gehuilwanneer ons aan Sion dink.
2. Ons het ons lieredaar aan die wilgerbome opgehang.
3. Dié wat ons weggevoer het,het ons gevra om ’n lied te sing.Ons verdrukkers het gesêons moet ’n vreugdelied sing:“Sing vir ons ’n Sionslied!”
4. Maar hoe kan ons in ’n vreemde land’n lied van die Here sing?