Psalms 136:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Prys die Here, want Hy is goed!Aan sy liefde is geen einde nie.

2. Prys die God van die gode.Aan sy liefde is geen einde nie.

3. Prys die Heer van die here.Aan sy liefde is geen einde nie.

Psalms 136