Psalms 131:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. My hart is nie hoogmoedig nie, Here;en my oë is nie trots nie.Ek bemoei my nie met wat vir my te grootof te moeilik is nie.

2. Maar ek het kalmte en rus gekry,soos ’n kindjie by sy moeder rus,so is my gemoed.

Psalms 131