1. Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe,was dit vir ons soos ’n droom.
2. Ons het toe gelag en van vreugde gesing.Die ander nasies het gesê:“Die Here het groot dingevir hierdie mense gedoen.”
3. Die Here het groot dingevir ons gedoenen ons is vol vreugde!
4. Verander tog ons lot, Here,soos strome in die Suidland.