Psalms 126:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe,was dit vir ons soos ’n droom.

2. Ons het toe gelag en van vreugde gesing.Die ander nasies het gesê:“Die Here het groot dingevir hierdie mense gedoen.”

3. Die Here het groot dingevir ons gedoenen ons is vol vreugde!

Psalms 126