Psalms 121:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Nee, my hulp kom van die Here,wat hemel en aarde gemaak het.

3. Hy laat jou voet nie struikel nie;Hy wat waak oor jou, slaap nie.

4. Hy wat oor Israel waak,sal nooit sluimer of slaap nie.

5. Die Here waak self oor jou.Die Here is jou beskermeraan jou regterkant.

Psalms 121